Oermooi en outentiek noem die skrywer van die aanlyn-nuuskanaal, Maroelamedia, ons Clarens.
Om aan te haal uit die inleidingsparagraaf:
“Na die lang, reguit rit deur die uitgerekte Vrystaatse vlaktes, veskyn die berge van die Oos-Vrystaat soos dramatiese klipkastele op die horison; toringspitse, oorhangkranse, grotte. Die sandsteen is goudbruin en gloeiend in die laatmiddagson. “Die juweel van die Vrystaat” word Clarens genoem – ’n dorpie gebou uit die pragtige klip van die omgewing.”
Lees gerus verder https://maroelamedia.co.za/leefstyl/reis/klipdorpie-clarens-oermooi-en-outentiek/
0 Comments