Die Klopse-spreker, Bastiaan Verhoek wat vroeër jare by Denel gewerk het, gesels oor wapenontwikkeling- en die uitvoerbedryf komende Maandag 26 Maart @ 18:30 by die Methodiste saal.
Bring ’n klein bordjie verversings (genoeg vir jouself) saam?